Paralimpiese Winterspele 2026

Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
XIVe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 2026

Gehou in
Deelnemende lande
Deelnemende atlete
Items 82 in 7 sporte
Openingseremonie 6 Maart 2026
Sluitingseremonie 15 Maart 2026
Amptelik geopen deur
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 2022: Beijing (China)
Volgende Spele 2030: nog nie bekend nie

Die Paralimpiese Winterspele 2026 (Italiaans: XIV Giochi paralimpici invernali) sal na verwagting tussen 6 en 15 Maart 2026 in Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië, aangebied word.[1] Dit sal die 14de Paralimpiese Winterspele wees wat aangebied word en ná die Paralimpiese Winterspele 2006 die tweede Paralimpiese Spele in Italië.

Olimpiese medaljes sal op die Piazza del Duomo van Milaan oorhandig word

Die Olimpiese Winterspele 2026 sal tussen 6 en 22 Februarie (in die maand net voor die Paralimpiese Winterspele) ook in Milaan en Cortina d'Ampezzo gehou word.

  1. (en) "Milan-Cortina Wins 2026 Olympic And Paralympic Winter Games Bid". Internasionale Olimpiese Komitee. 24 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 27 Junie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search